Guest Reviews

Als perfek, pragtige uitsig oor die see.
Sal 34 Sea Lodge definitief aanbeveel, alles was perfek, ons het op die stoep gesit en die walvisse verby sien swem. Uitsig is ongelooflik. Die eenheid is netjies en skoon. Sal weer gaan

- Neville Rudman

South Africa